|
This forthcoming Wine Festival promises wine lovers much more than they could bargain for: not only will they experience the region's newly released 2011 Sauvignon Blancs, but they can also look forward to meeting some of the prominent winemakers from the Hemel en Aarde Valley. This is the first of these regional wine festivals hosted in the yard at Hermanuspietersfontein where members of Hermanus Wines will be present in force.
Wineries to participate include Creation Wines, Newton Johnson, Hamilton Russell Vineyards, Ataraxia, Sumaridge, Spookfontein, Jacob’s Vineyard, Mount Babylon, Wine Village, Vaalvlei, Seven Springs, Elemental Bob, Lomond, Misty Mountain, Raka, Whale Haven, Idiom, and, of course, Hermanuspietersfontein, to name some. Festival goers have the opportunity to meet upwards of 20 winemakers from South Africa's premium quality wine producing region and some 120 wines to taste.
This festival brand has become known for its intimacy, fun, safe and clean environment. It's truly an all family event, what with free hot dogs and movies for the little ones, and loads of good food that will make for an easy family dinner with a difference.
Music and family entertainment in the form of live broadcast by regional radio station, WhaleCoast FM, promises a relaxed and convivial atmosphere.
Make sure to diarise to be in Hermanus for the weekend of Saturday, 8 October. Festival runs from 5pm to 9pm. Entrance fee per adult tasting - R50; children under 14 - no charge.
Venue - Hermanuspietersfontein Wynkelder, Hemel-en-Aarde Village. Booking not necessary; plenty of free, safe parking under watchful eye of employed parking attendants. Just be there!
For more information, contact Anuta at 083 388 8239 or
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Wyne van Hermanus Wynfees
Die komende Wynfees belowe baie meer as wat wynliefhebbers sou kon verwag. Nie alleen gaan hulle die geleentheid kry om die wynstreek se nuwe 2011 Sauvignon Blancs te proe nie, maar kan hulle ook van die Hemel-en-Aarde Vallei se mees prominente wynmakers ontmoet. Dit gaan die eerste keer wees wat die meeste lede van Hermanus Wyne die Fees op die werf van Hermanuspietersfontein gaan bywoon.
Van die kelders wat gaan deelneem is Creation Wines, Newton Johnson, Hamilton Russell Vineyards, Ataraxia, Sumaridge, Spookfontein, Jacob’s Vineyard, Mount Babylon, Wine Village, Vaalvlei, Seven Springs, Elemental Bob, Lomond, Misty Mountain, Raka, Whale Haven, Idiom, en, natuurlik, Hermanuspietersfontein - om maar ‘n paar van die meer as 20 kelders te noem. Feesgangers gaan die geleentheid kry om sowat 120 wyne van Suid-Afrika se premium kwaliteit wynstreek te proe.
Die wynfeeste het bekend geword vanweë die intimiteit, pret en lekker omgewing. Dit is ‘n ware familie-geleentheid waar daar gratis worsbroodjies en films vir die kinders is en hope lekker kos om van die geleentheid ‘n maklike, anderse gesinsete te maak.
Musiek- en familievermaak word deur WhaleCoast FM verskaf, wat ‘n ontspanne en gemoedelike atmosfeer skep.
Maak seker om hierdie egte Hermanusfees op Saterdag, 8 Oktober van 5nm – 9nm, aan te teken. Toegang per volwassene is R50.00; gratis vir kinders onder 14. Die plek om te wees is Hermanuspietersfontein Wynkelder, Hemel-en-Aarde Village. Daar is hope gratis en veilige parkering, onder waaksame oë. Nou moet u nog net kom!
Vir meer besonderhede kontak Anuta by 083 388 8239 of
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
|